KAROO NUUS - Grant Lemke, Greg Kappers en Devron Muir, die room van die plaaslike fietsryers, het verlede Vrydag voor die Tour de Noorsdoring-bergfietsmarathon, al die pad vanaf Graaff-Reinet via Adendorp en Kendrew tot in Jansenville pedale getrap net om op te warm vir Saterdag se wedren. 'n Afstand van 114 km!
Saterdag 7 September het 'n groep van 41, waarvan 21 van die Wildehonde-fietsryklub in Graaff-Reinet kom, aan die marathon by Jansenville deelgeneem.
Die organiseerders van die geleentheid, Jakhals Events, het vier fietsrenne oor 16km, 35km, 68km en 85km in die Noorsdoring Bewaringsgebied buite die dorp aangebied.
Die NG Kerk Jansenville se jaarlikse basaar is ook Saterdag gehou en die dorp was 'n miernes van bedrywighede.
16km Sub Nippers o8
- Milah Sparrius (Wildehonde meisies) 28
- William Herold (Wildehonde seuns) 16
- Bernardt Delport (Wildehonde) 24
- Christiaan de Klerk (Wildehonde) 26
16km Nippers o10 meisies
- Elbe Landman (Wildehonde) 14
- Annieka Larson (Wildehonde) 18
- Skye van Loggerenberg (Wildehonde) 27
- Mienke Sparrius (Wildehonde) 28
16km Nippers o10 seuns
- Luhan Alberts (Wildehonde) 9
- Andre Putter (Wildehonde) 10
- Luken de Beer (Wildehonde) 19
- Waldt Pienaar (Wildehonde) 25
- Taylor Bosman (Wildehonde) 30
16km Sprogs o12 meisies
- Reece Gibbons (Wildehonde) 1
- Nia-nell du Preez (Wildehonde) 22
- Isabella van Rensburg (Wildehonde) 32
- 16km Sprog o12 seuns
- William le Roux (Wildehonde) 6
- Carlo Carstens (Wildehonde) 7
- Hermius Botha (Wildehonde) 12
16km Sub-Junior seuns
- Mark Lemke (Graaff-Reinet) 2
- Adriaan van Jaarsveld (Wildehonde) 3
- 16km Sub Veterane mans
- Hanno Sparrius (Wildehonde) 30
16km Veterane dames
- Monique du Preez (Wildehonde) 21
- 16km Veterane mans
- MC van Rensburg (Wildehonde) 33
35km Veterane dames
- Clair Lemke (Graaff-Reinet) 3
35km Groot Meester mans
- Johann Sparrius (Wildehonde) 5
68km Elite mans
- Ivan Harmse (Graaff-Reinet) 14
68km Sub Veterane dames
- Maritza de Klerk (Wildehonde) 17
68km Sub Veterane mans
- Jason Rossouw (Graaff-Reinet) 4
- Raymond van Staden (Graaff-Reinet) 7
68km Veterane dames
- Danelle Botes (Wildehond) 18
68km Meesters mans
- Grant Lemke (Graaff-Reinet) 2
- Greg Kappers (Wildehonde) 6
68km Groot Meesters mans
- Frikkie Rossouw (Graaff-Reinet) 3
85km Sub Veterane mans
- Stegman van Zyl (Graaff-Reinet) 3
- Phillip de Klerk (Wildehonde) 6
85km Meesters mans
- Devron Muir (Graaff-Reinet) 7
Reece Gibbons was die eerste Sprog o12-meisie oor die 16km-wenstreep.
Danelle Botes en Maritza de Klerk - 68km.
Wegspringtyd vir die deelnemers in die 16km-wedren.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’