KAROO NUUS - Drie atlete van Laer Volkskool het op 14 Oktober die Oostelike Provinsie verteenwoordig by die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms in Gqeberha.
Uitslae:
- Elmaré Naudé (2de plek dogters o.11)
- JJ van Schalkwyk (3de plek seuns o.11)
- Luhan Alberts (algehele 7de plek seuns o.11 behaal)
Luhan Alberts
Elmaré Naudé
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’