GRAAFF-REINET NUUS - Laer Volkskool het op 25 en 26 Oktober aan die 12de Jocelyn Marais Toernooi deelgeneem.
Dante Dercksen, Ancois Viljoen, Nelé Wolfaardt en Uné Groenewald was in die meisiespan en Izak Naudé, André Wolfaardt, Stephen Marais en Rubert Marincowitz in die seunspan.
Dogters:
Wen teen DSG 13 - 3
Verloor teen Stellenbosch 6 - 10
Verloor teen Stirling 1 - 15
Wen teen Union 13 - 3
Seuns:
Wen teen Worcester 11 - 5
Verloor teen Cradock 2 - 14
Verloor teen Stellenbosch A 3 - 13
Wen teen Stellenbosch B 13 - 3
Beide die meisies en seuns eindig 5de in die toernooi.
LVS se seunstennisspan is Izak Naude, Stephan Marais, en Andre Wolfaardt.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’