GRAAFF-REINET NUUS - Musiekleerders van Laer Volkskool het behoorlik die kans om by die onlangse Camdeboo-eisteddfod te pronk benut en dubbelgoud sertifikate vir drie van hul liedere ontvang.
Die juniorkoor is onder leiding van Trudine Vos van die Middel-C Musiekakademie en word begelei deur Adeleen Nel.
Elf van Laer Volkskool se musiekstudente was van die Middel-C Musiekakademie.
Klavier-afdeling se resultate:
Dubbelgoud
- Hugo Lambrechts - klavier
Goud
- Karien Swiegers - klavier
- Dante Dercksen - klavier
- Janneke Conradie - klavier
- Matté van der Merwe - klavier
Silwer
- André Wolfaardt - klavier
- Margite van der Merwe - klavier
- Ilana Verwey - klavier
Leerders van die Middel-C Musiekakademie is voor, van links: Mia Trosky, Ilana Verwey, Bea van Wyk, Bealah Nel. Middel: Janneke Conradie, Margite van der Merwe, Matté van der Merwe, André Wolfaardt en Karien Swiegers. Agter: Dante Dercksen, Hugo Lambrechts en Trudine Vos.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’