KAROO NUUS - Laer Volkskool se gr 7-klas het Kaapstad van 17 tot 22 September besoek.
Hulle het eerste Tafelberg besoek, waar dit ysig was - ’n ervaring wat hulle nooit sal vergeet nie.
Daarna het hulle Grootte Schuur, Rush, die Planetarium, die Kasteel, die akwarium, Scratch Patch, Cool Runnings en die Waterfront verken.
Laer Volkskool se gr 7's raak kunstig in Kaapstad.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’