KAROO NUUS - Die junior koor het onlangs tydens NG Kerk Graaff-Reinet se Kerssangdiens opgetree.
Die leerlinge het mooi in hul engelkostuums gelyk terwyl hulle Kersliedere gesing het.
'n Solo, Herder op die ope velde, is deur Emma Jordaan gelewer.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’