GRAAFF-REINET NUUS - 'n Leerder van Laer Volkskool, Izak Naudé, het op 9 en 10 September aan die Nelson Mandela Bay Rainbow Kids en Mini 5 tenniskampioenskap deelgeneem.
Hy het baie goed gevaar en 'n eerste plek in die o.12 goue-afdeling verower.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’