MIDDELBURG NUUS - Ontstoke inwoners van Middelburg het vanmiddag die plaaslike munisipale gebou met buitebande aan die brand gesteek omdat hulle ontevrede is oor die munisipaliteit glo nie koopkrag aan hulle voorsien nie.
Die inwoners moet glo ten duurste van Cradock af koopkrag bestel.
Volgens een van die inwoners kry hulle ook net helfte van die bedrag se waarde koopkrag wanneer hulle koop.
'Ons bring jou die nuutste Middelburg, Karoo nuus'