CRADOCK NUUS - Drie leerders van Hoërskool Cradock, Xander Piek, Anné Adam en Willem Janse van Rensburg verteenwoordig hierdie week die Griekwas-hokkiespanne by die Bokkieweek in Kroonstad.
Willem is gekies as onder-kaptein van die o. 19-seunshok-kiespan en Anné is gekies as onderkaptein van die o. 16-dogtershokkiespan.
Talle borge het betrokke geraak om die drie leerders te ondersteun om die sportweek by te woon.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’