Gallery Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Hoër Volkskool is in 1922 gestig met die doel om `n omgewing te skep vir Afrikaanssprekende leerders om hul volle potensiaal te bereik, ondersteun deur sterk Christelike lewenswaardes.
By Volkskool beleef ons kinders die stil, sterk krag van die platteland. Ons glo elke kind moet die vreugde van kind wees ervaar.
Om `n kind te wees is om vry te wees.
Hoe doen ons dit in `n uitdagende samelewing, `n samelewing waar elke kind voor sy / haar eie berg staan?
Ons groot geheim is om op te kyk.
Kom kyk self waarheen ons op pad is…
Hiermee, word u dan hartlik uitgenooi om by ons te kom kuier op 15 Mei, en sodoende ons die geleentheid te verskaf om u die gerusstelling te gee, dat jy ons met jou, én ons, kosbaarste besitting kan toevertrou, ons jeug.
VERSKAFDE VIDEO:
Foto's: Verskaf
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’