SPORTNUUS - Zanri Groenewald, 'n gr. 11-leerder aan Hoër Volkskool, het die verlede week vir Grens in die interprovinsiale o. 18-hokkietoernooi in die Paarl gespeel. Grens het 'n algehele derde plek behaal.
Grens se uitslae:
- Grens verloor 1 - 3 teen Boland
- Grens wen 3 - 2 teen WP Suid
- Grens wen 4 - 0 teen Noord-Kaap Platteland
- Grens wen 2 - 1 teen Suid-Vrystaat
- Grens verloor 0 - 4 teen WP Noord
Die Grens-hokkiespan het drie van hul vyf wedstryde in die Paarl gewen en uitdeindelik derde geëndig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’