GRAAFF-REINET NUUS - Dr Beyers Naudè munisipaliteit se Direkteur van Gemeenskapsdienste, Gewnynne Hermanus, en sy span algemene werkers het vandag begin om al die watervore in Graaff-Reinet skoon te maak.'
'Dit is deel van Hermanus se 'vooraf winter programme'.
Die watervore word skoongemaak om voor te berei vir die reenval wat ons moontlik tydens die winterseisoen mag ontvang.
Direkteur Gewnynne Hermanus werk saam met sy span. Foto's: Chriszanne Janse van Vuuren
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’