GRAAFF-REINET NUUS - Tanya Fourie van Graaff-Reinet het op 31 Maart vanjaar haar B.Ed Hons in taalonderrig aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf.
Chantelle, oudste dogter van Dewald en Brenda Fourie van Graaff-Reinet, is op 3 April by Seeplaas in Groot-Brakrivier met Marcel du Buisson, enigste seun van Wendy en wyle Theunis du Buisson in die eg verbind.
Chantelle en Marcel du Buisson,
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'