Gallery
GRAAFF-REINET NUUS - Geesvang was nog nooit so kleurvol soos by Laer Volkskool nie.
Die leerlinge het verlede Donderdagoggend, ter afsluiting van die derde skoolkwartaal, ‘n kleurfees gehad, wat deur diegene wat dit aanskou het bes beskryf is as ‘n “ontploffing in ‘n reënboog-mengelmoes van kleur”.
Geesvang was nog nooit so kleurvol soos by Laer Volkskool nie.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'