Update
HOFMEYR NUUS - Die saak teen vyf verdagtes wat in hegtenis geneem is vir publieke oproer tydens verlede week se opstande, is in die Hofmeyr-landdroshof tot 28 Maart uitgestel.
Intussen het 'n slootgrawer van Komani Dinsdagoggend, 28 Februarie, in Twinsville aangekom om afvoerslote vir stormwater agter DRC Primêr te maak.
Die verwydering van onwettige rommelhope is volgende op die lys. Vyf watertenks is ook afgelewer en gereed vir gebruik.
Verwante artikel: Munisipaliteit spring in na protes in Hofmeyr
'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'