CRADOCK NEWS - Die eerste been van die driedaglange kosfees in Cradock het gisteraand afgeskop met 'n straatpartytjie in Markstraat waar talle stalletjiehouers goeie verkope gehad met.
Die fees word vandag voortgesit op Jenkins Creek buite die dorp.
Lisa Kerr (regs) een van die hooforganiseerders van die Cradock Kosfees hier saam met Louis Pieterse van LP Fotografie vanaf Mosselbaai. Die Victoria Manor, waar Lisa Kerr in beheer is, is in die agtergrond. Foto's: Tracey Michau
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’