CRADOCK NUUS - Die top vier meisies en die top vier seuns van Hoërskool Cradock het onlangs aan die NWU Multi Surface Tennistoernooi in Potchefstroom deelgeneem.
Hulle het op kleibane, grasbane en hardebane gespeel. Hoërskool Cradock se meisies het al hulle wedstryde gewen en eerste in hulle toernooi geëindig terwyl die skool se seunspan 'n derde plek behaal het.
Meisies:
- CHS vs Voortrekker 40 - 21 (wen)
- CHS vs Potch Gim 35 - 31 (wen)
- CHS vs Menlopark 43 - 20 (wen)
- CHS vs Noordheuwel 41 - 19 (wen)
- CHS vs Noordheuwel 48 - 0 (wen)
- CHS vs Duineveld 46 - 23 (wen)
Seuns:
- CHS vs Wilgerivier 44 - 34 (wen)
- CHS vs Noordheuwel 48 - 18 (wen)
- CHS vs Menlopark 21 - 46 (verloor)
- CHS vs Noordheuwel1 34 - 27 (wen)
- CHS vs Potch Gim 21 - 44 (verloor)
- CHS vs Duineveld 46 - 20 (wen)
- CHS vs Voortrekker 48 - 15 (wen)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’