Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Selfs die blouape is opgewonde oor die moontlikheid dat die Nqwebadam dalk kan oorloop.
Corrie van Zyl, bemarker van die Advertiser het die trop afgeneem waar hulle heerlik op die damwal baljaar!
Die damvlak staan tans op 81,46% vol.
VIDEO: Blouape vergader by die Nqwebadam
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’