GRAAFF-REINET NUUS - Vir die sesde agtereenvolgende jaar het toerisme-leerders van Asherville Sekondêr drie opwindende dorpe besoek.
Onder leiding van onderwyser Belinda Botha het hulle Oudtshoorn, George en Mosselbaai besoek. Die leerders is tussen Gr. 10 en Gr. 12.
"Die skool bedank graag die borge vir bydrae gemaak om hierdie toer vir leerders moontlik te maak," het die skool gesê.
Die leerders is tussen Gr. 10 en Gr. 12.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'