GRAAFF-REINET NUUS - Hoër Volkskool het onlangs 'n toekenning ontvang as een van die top presterende skole binne die Sarah Baartman-distrik.
Die skool bou steeds voort op hierdie reputasie toe leerders onlangs ere- en halferekleure, vir akademie, wat gebaseer is op verlede jaar November se uitslae, ontvang het.
Sare Viljoen en Chris de Wet.
Die volgende gr. 11-leerders het akademiese erekleure ontvang. Voor, van links is Deslaine Booysen, Anya Cornelius, Emma van Gent en Janie van der Merwe. Agter: Juan Stannard, Xander Keyser, Freddie van der Mescht, Attie Blignaut en Christiaan Prinsloo. (Afwesig: Hubert Viljoen)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’