ABERDEEN NUUS - Aberdeen Sekondêr het op 25 April hulle matriekafskeid aangebied.
Hierdie opwindende hoogtepunt van die matrikulante se laaste skooljaar is onder die tema, Night in China, aangebied.
Die leerders is dit eens dat dit voorwaar 'n spoggerige geleentheid was.
Chivago Ambraal (links) en Trinity Jackson.
Sihle Baneti (links) en Claudjin Afrika
Stiena Jantjies (links) en Chivago Ambraal‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’