KAROO NUUS - Vyf mense is dood en tien beseer in 'n gru-ongeluk op die R56 tussen Middelburg en Steynsburg vroeër vandag.
Die pad was vir 'n tyd gesluit terwyl noodpersoneel na die ongelukstoneel omgesien het.
Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend gemaak nie.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'