GRAAFF-REINET NUUS - Op Saterdag, 30 Junie, is Megan King en Salomon (Salie) Scheepers tydens ‘n prag seremonie in die huwelik bevestig.
Megan, ‘n oud-inwoner van Graaff-Reinet, is die dogter van Liesl Heunis wat tans nog woonagtig is in Graaff-Reinet.
Die Scheepers-egpaar vestig hul naby Magaliesburg waar hul op ‘n plaas boer.
Megan Scheepers saam met haar ma, Liesl Heunis.
Die stralende bruid Megan Scheepers (née King) saam met haar pragtige susters, Kirsten King (links) Ghislaine Lategan (regs).
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'