KAROO NUUS - Matriekafskeid is ’n geleentheid vir die boeke, en ons wil dit graag saam met vanjaar se Graad 12-leerders deel.
Leerders kan ’n foto van dié spesiale geleentheid na paula@groupeditors.co.za e-pos.
Maak seker om jou naam en die naam van jou skool by te voeg. Sê ook vir ons wie jou metgesel was, indien hulle op die foto is.
Hierdie spesiale foto’s sal ons binnekort in die Advertiser publiseer, so hou ’n ogie uit.
Sê vir ons wie jou metgesel was, indien hulle op die foto is.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'