GRAAFF-REINET NUUS - Hoër Volkskool leerder Zelmiri Louw is gekies vir die Sarah Baartman 0.19-netbalspan.
Sy sal tydens die Junie-vakansie by 'n nasionale toernooi in Kaapstad speel.
Sy is die sesde lid van die skool se eerste-netbalspan wat provinsiale kleure verwerf het.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'