KAROO NUUS - Drie Volksies het onlangs aan die jaarlikse Wiskunde Geletterdheid Olimpiade deelgeneem.
Emile Blignaut behaal 'n brons sertifkaat, terwyl Inge Jansen en Chantelle du Preez beide silwer verower.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'