GRAAFF-REINET NEWS - #karroochallenge bied dié eerskomende naweek, tydens die NG Graaff-Reinet-gemeente se jaarlikse kermis, 'n winterstraatmyl aan.
Registrasie vir die winterstraatmyl op Saterdagoggend, 9 Junie, sal duur van 08:00 tot 08:50 by die Botaniese Sportgronde.
Kostes beloop R20 per persoon. Die wedloop beloof pret vir die hele gesin.
Diegene wat beoog om deel te neem, word uitgedaag om volgens die winter-tema aan te trek.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'