GRAAFF-REINET NUUSFLITS - Die Windpomp Run is Saterdagoggend, 30 September, in Graaff-Reinet as deel van die Karoo-lus Fees aangebied.
‘n Totaal van 152 atlete het aan die 10km-wedloop deelgeneem, 304 het aan die half-marathon deelgeneem en 144 mense het aan 5km-pretstap deelgeneem.
Sakelui van die dorp het die waterpunte langs die roete beman.
Die Spur-waterpunt is as die beste waterpunt vir die dag aangewys.
Lees die volledige berig in dié Donderdag se Graaff-Reinet Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'