Video
GRAAFF-REINET NUUS - Die N9 tussen Graaff-Reinett en Middelburg is weer oop vir verkeer.
Dít nadat ‘n vragmotor laasnag aan die brand geslaan het ongeveer 15km buite Graaff-Reinet.
Niemand is in die voorval beseer nie en die rede vir die brand is nog onbekend.
Joernalis Christo Vermaak was vroegoggend op die toneel, en het met die bestuurder van die vragmotor gepraat. Kyk 'n video hieronder.
Die vragmotor het op die N9 aan die brand geslaan.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'