CRADOCK NUUS - Hoërskool Cradock het Woensdag 3 Julie 'n in 'n Facebook-plasing aangekondig dat oudskolier Sesethu Ntombela haar verskyning op die klein kassie gemaak het.
Ntombela was in die sepie 7de Laan te sien.
"Kyk gerus! Ons is trots op jou, [Ntombela]," het die skool gese.
Die gemeenskap hoop om die jong talent gou weer op hul skerms te sien.
Lees meer in môre se Graaff-Reinet Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'