GRAAFF-REINET NUUS - Ná afloop van die 2021 November-eksamen is Hoër Volkskool se vier toppresteerders aangewys.
Hulle is in hul onderskeie graadklasse aangewys.
Hulle is Sarè Viljoen (gr. 8), Xander Keyser (gr. 9), Zenke Enslin (gr. 10) en Annelie Pieterse (gr. 11).
Sarè Viljoen (gr. 8).
Xander Keyser (gr. 9).
Zenke Enslin (gr. 10).
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'