GRAAFF-REINET NUUS - Maandag en Dinsdag se hitte in Graaff-Reinet kon leerders van Laer Volkskool nie keer om Sokkiedag ten volle te geniet nie.
“Daar was heelwat leerders wat braaf genoeg was om in die hitte te kom spog met hul sokkies,” het Mari Swiegers namens die skool gesê.
Leerders het die kleurvolle kledingstukke saam met hulle skoolklere aangetrek.
Leerders het die kleurvolle kledingstukke saam met hulle skoolklere aangetrek.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'