GRAAFF-REINET NUUS - Heelwat van Hoër Volkskool se leerders het onlangs aan die jaarlikse WOW-spelfees deelgeneem, wat aangebied is by Spandau Sekondêre Skool.
Die volgende leerders het goed gevaar en dring deur na die volgende rondte, wat volgende naweek by Laerskool Sunridge te Port-Elizabeth aangebied word:
- Zenke Enslin (eerste plek in Gaad Agt-afdeling),
- Elnay Adams,
- Shamika van Rooyen,
- Lara Muller (eerste plek in Graad Nege- afdeling),
- Jeffson Arends,
- Elne Marx,
- Hellouise van Loggerenberg en
- Annika Fitzgerald.
Agter: Chantelle du Preez, Jeffson Arends, Danielle Grobler, Zenke Enslin, Ruan Deysel, Annelie Pieterse, Shamika van Rooyen, Marolene Lomberg, Chandler Prins en Waydan Lodewyk
Voor: Helouise van Loggerenberg, Annika Fitzgerald, Reme Vorster, Crusadia Briesies, Denovan Hoffman, Jana Muller, Elnay Admas, Michaela Willemse, Astrid Langeveldt en Lara Muller (afwesig Elnè Marx)
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'