Gallery
GRAAFF-REINET NUUS - By Laer Volkskool het die leerders en onderwysers met opgewonde afwagting die dae afgetel tot hul jaarlikse atletiekbyeenkoms wat hierdie jaar op LVS se velde op Donderdagmiddag 17 Januarie en Vrydagoggend 18 Januarie plaasgevind het.
Die dag was gevul met gees en goeie sportmanskap en het die leerders gewys hul staan nie terug vir die uitdaging nie.
Die skool se swemgala volg kort op die atletiekdag se hakke en sal dié Donderdagmiddag, 24 Januarie, gehou word.
- Lees die volledige berig in Donderdag se Graaff-Reinet Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'