GRAAFF-REINET NUUS - Laer Volkskool se skolierpatrollie is onlangs aangewys, en dié span sien uit na die groot taak wat voor lê.
Ouers en motoriste kan gerus wees, want die leerlinge wat veilig oor die pad moet loop is in goeie hande.
Voor:
Marli Nel, Tiana Theron, Anje Deysel en Jennefar Pieterse
2de ry:
Lare Vosloo, Bianca Swart, Mienke Janse van Rensburg, Alice de Toit en Ilze Vosloo
3de ry:
Jozelle Calitz, Mikha Enslin, Zenobia Homveld en Alet van Wyk
4de ry:
Linda Goosen, Jevandrew Safers en Hyren Klaasen5de ry: Kian Keyser, Johan Jansen, Janru Groenewald en Max-Zane Janse van Vuuren
Agter:
Stefano Naude, Ruben van der Ahee en Wentzel van der Merwe
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'