GRAAFF-REINET NUUS - Wimpie Begrie van Graaff-Reinet was glad nie bang om Woensdag die grootskool vir die eerste keer aan te durf nie, sy ma Mariza was dan in dieselfde skool!
“Twee-en-twintig jaar gelede het ek ook Graad Een aan Laer Volkskool begin,” het dié trotse ma aan die Advertiser vertel. Ma en seun het nou ’n spesiale foto, voor dieselfde skoolhek, vir hul plakboek.
Hierdie Volksies is ook gereed vir Graad Een.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'