KAROO NUUS - Die bestuurspan van die VLV-sirkel Cradock het op 16 September, na afloop van die kongres wat in Augustusmaand by Hartenbos gehou is, by True Living in Cradock bymekaargekom om die kongres te bespreek.
Talle planne vir die volgende VLV-jaar is in plek gestel, onder andere 'n handvlyt-oggend, asook aktiewe bemarking van die VLV in Sirkel Cradock.
Die volgende VLVK-kongres sal in 2024 deur Sirkel Tygerberg aangebied word.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’