Gallery
GRAAFF-REINET NUUSFLITS - Die Weppie Preppie-kleuterskool op Graaff-Reinet het verlede Donderdag, 22 November, hul jaarlikse konsert, met die tema 'Op Safari in die Wildtuin' aangebied.
Lees die volledige berig in Donderdag se uitgawe van die Graaff-Reinet Advertiser, as ook aanlyn.
Foto's deur Prinsloo Photography.
Weppie Preppie-kleuterskool het die konsert geniet.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'