GRAAFF-REINET NUUS - Die vreugde van 'n matriekafskeid wat ampertjies die einde van jou skoolloopbaan inlui.
Hoër Volkskool-matrikulante Petroné Fourie en Jaco van Loggerenberg in vrolike luim net vóór die aanvang van hul matriekafskeid verlede Vrydag by hul almal mater.
Ons plaas aanstaande week meer matriekafskeidfoto's van Hoër Volkskool.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'