GRAAFF-REINET NUUS - Die Graad-12 Toerisme-leerders van Asherville Sekondêre Skool, het onlangs die plaaslike onderneming, Karoo Catch besoek.
Karoo Catch is ‘n varswatervis-boerdery- en verwerkingsinisiatief in Graaff-Reinet.
Tydens hierdie besoek was klem gelê op die bemarking en volhoubaarheid van die fabriek, wat deel uitmaak van die leerplan vir die leerarea.
Die bemarkingsbeampte, verbonde aan die besigheid, het ‘n volledige uiteensetting van die werksaamhede aan die leerders verduidelik.
Asherville se Toerisme-leerkrag beveel ‘n besoek aan dié fabriek ten sterkste aan.
Die Graad-12 Toerisme-leerders van Asherville Sekondêre Skool, het onlangs die plaaslike onderneming Karoo Catch besoek.
Die bemarkingsbeampte, verbonde aan die besigheid, het ‘n volledige uiteensettng van die werksaamhede aan die leerders verduidelik.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'