GRAAFF-REINET NUUS - Die Tinkerbell-kleuterskool in Kroonvale het op sy jaarlikse diplomaplegtighed in die Assembly of God-kerk diplomas aan 30 kleuters uitgedeel.
Dié geleentheid is deur ouers en familielede bygewoon.
Foto: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'