KAROO NUUS - Die eerste sneeu het in die Oos-Kaap geval en bibberweer word vir die naweek voorspel.
Deel gerus julle sneeufoto's met ons. Laat weet ook asb. waar die foto of video geneem is.
Stuur foto's na liezl@groupeditors.co.za of 084 825 0432.
FOTOGALERY: Brrr, maar dit is koud!
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'