HOFMEYR NUUS - 'n Hewige stormsterk wind van tot 15m per sekonde het verlede nag noordoos van Hofmeyr gewoed.
"Paaie is versper deur bome wat oornag omgewaai het en daar het ook talle bome gebreek en op strukture geval," deel Roelf Opperman vanaf Amajuba, in die Hofmeyrdistrik mee.
"Ons is tans besig om al die roetes weer oop te sleep."
Skade aan 'n stoepmuur en dak.
'n Prieël het hier in die slag gebly.
'n Prieël het hier in die slag gebly.
'n Prieël het hier in die slag gebly.
'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'