GRAAFF-REINET NUUS — Die lede van die Klim en Klouter-stapklub van Graaff-Reinet gaan dié eerskomende Saterdag, 18 November, vroegoggend van die plaas Blaauwater na die 'Lootsberg Siding' stap.
Enigeen wat wil deel in dié stappie is meer as welkom om aan te meld hiervoor.
Die fooi per persoon is R20 en beloof die stap vele pragtige uitsigte deurentyd.
Those who wish to join should please contact the organisers as they need numbers to arrange transport. Departure is at 06:00 from the Mossievale Guest Cottage in Park Street, Graaff-Reinet.
Please bring a packed breakfast to enjoy on our hike as well as picnic lunch for afterwards. No fires will be lit due to the drought.
Organiser Chantelle Fourie can be contacted at 082 407 1320. The club's chairman, Garth Hitge, can be contacted at 049 892 3582 for further information.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'