GRAAFF-REINET NUUS - Spandau Sekondêre Skool het onlangs, tydens 'n spoggeleentheid, Mnr en Mej Spandau gekies.
Op die foto verskyn Le Clue Sondag (beoordelaar), Yolin Jaftha (tweede prinses), Shaun Meyer (Mnr Spandau), Selwydine Moos (eerste prinses), Petronella Mabee (Mej Spandau), Deneve Jack (2017 Mej Spandau), Jenay Donlee (beoordelaar) en Retania Fischer (beoordelaar).
Spandau Sekondêre Skool het onlangs, tydens 'n spoggeleentheid, Mnr en Mej Spandau gekies.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'