CRADOCK NUUS - Miriam Andrews van Cradock het vanoggend, 18 Julie, heerlike sop by haar huis in Bosbokstraat, met haar eie bestanddele en ook bestanddele wat deur Sharon Hufkie geskenk is, gemaak.
Sasko se depot in Cradock het vars brood geskenk.
Die sop en brood is onder die gemeenskap uitgedeel en het baie honger mae gevul.
Die sop en brood het baie honger mae gevul.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’