Video
KAROO NUUS EN VIDEO - Die Sondagsrivier loop steeds sterk in die Nqwebdam in. Die video gister 28 September deur Thinus Feirrera geneem.
Laat weet hoeveel dit die afgelope naweek by jou gereën het.
VIDEO - Pragtige Sondagsrivier vloei na reën in die Nqwebdam!
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’