KAROO NUUS - Plaaslike skole is welkom om hul skoolfoto's en -nuus vir ons te stuur vir moontlike plasing in die Graaff-Reinet Advertiser.
Stuur die inligting gerus aan paula@groupeditors.co.za.
Hoofleiers
Elmor Primêr se hoofleiers is onlangs aangewys. Baie geluk aan Corin Witbooi en Ethan Luiters.
Laer Volkskool kies leerlingraad
Baie geluk aan die leerders van Laer Volkskool wat verkies is tot die leerlingraad van 2020, Op die foto hieronder is:
Voor: Tiaan Fourie, John Read, Layton Meshilinie (Onder-Hoofseun), Rikus Kleyn (Hoofseun), Nina Loots (Hoofdogter), Dominique Botha (Onder-Hoofdogter), Janine Coetzer en Saré Viljoen. Agter: Joshua du Toit, Lua Bouwer, Casper Bekker, Zandré Lambrecht, Alwyn van Jaarsveld, Nicolene Bezuidenhout, Sarah Jacobs en Elizke Gouws
Laer Volkskool se leerlingraad.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'