GRAAFF-REINET NUUS - Op 28 Februarie 2023 het Laer Volkskool se skaakspelers n wedstryd teen Gill op Somerset-Oos gaan speel.
Die jongste speler van Laer Volkskool was slegs 8 jaar oud. Vir baie van die leerlinge was dit ook hulle heel eerste wedstryd.
Die spelers het uitstekend gevaar. Laer Volkskool verloor ongelukkig naelskraap 20 - 22.
Janneke conradie
Arno Slabbert
Frederick Steynberg
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'