GRAAFF-REINET NUUS - Sit jou Sondagplanne opsy, want Graaff-Reinet is 22 Maart op die kykNET-program, Kwêla.
Die Advertiser het laasmaand berig dat die Kwêla-span dié Karoodorp besoek het om te gesles met die manne agter fietsry en gemeenskaps-projek, Hood Riders.
Skakel om 6nm na kanaal 144 om die pragdorp en eiesoortige fietse te sien.
Hier is ’n lekker lusmaker:
Foto: Christo Vermaak
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'